27th November 2023
Vandag gaan ons nie ” ‘n hond uit ‘n bos praat nie” – ons gaan dit maar “short and sweet” hou. Jy sal my maar moet verskoon – ek praat Afrikaans “deliciously“. Gelukkig is ek nie verantwoordelik vir die vertaling van ons Top Class: Coding and Robotics boeke nie, anders […]