DFM Aanlyn Kodering-Klub

R750.00 every 3 months with 1 week free trial

Wat behels die kursus?

“MIT App Inventor is ‘n intuïtiewe, visuele programmeringsomgewing waarmee almal ten volle funksionele programme vir Android- en iOS -slimfone en -tablette kan bou. Bine 30 minute sal jy jou eerste “App” of “Toep” bou. En meer nog, die blok-gebaseerde program vergemaklik die skep van komplekse programme.”

Lees meer oor MIT App Inventor

Clear

Description

Sluit aan by ons DFM Aanlyn Kodering-Klub! 

Kundige onderrig, met behulp van gewilde koderingsplatforms, binne die veiligheid van ‘n privaat aanlyn-klaskamer, saam met medestudente van dieselfde ouderdom.

Slegs geregistreerde leerders sal tot die klasse toegelaat word.


Mnr Kotzé sal jou kind se aanlynles aanbied, soos aangedui op die skedule hieronder.

Behalwe vir die weeklikse les, het kinders ook deurlopend toegang tot die lesmateriaal gedurende die week met behulp van Google Classroom.


Kyk in die portretmodus (draai u telefoon) as u nie al die kolomme kan sien nie

Dag Klub Tyd Grade
Dinsdag AanlynKodering 17:30 – 18:20 8-9
Woensdag SkoolKodering 14:35 – 15:25 8-9
Woensdag SkoolKodering 15:35 – 16:25 8-9

Sluit Aan by WhatsApp | Download Klub Pamflet

Geen vorige koderingservaring nodig nie.

Additional information

Classes

AanlynKodeering TUE 17:30-18:20, SkoolKodering WED 14:35-15:25, SkoolKodering WED 15:35-16:25, AanlynKodeeringe THU 17:30-18:20

Capacity

16

Coach

Mr Kotzé

Course

TinkerCAD

Days

Tue, Wed, Thu

Time

5:30-6:30 pm, 2-3 pm, 3-4 pm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “DFM Aanlyn Kodering-Klub”

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.